Ontmoet Ruben

Ruben het sy hele lewe lank op 'n plaas grootgeword. Hy het 'n ‘Bachelor of Science in Agriculture with Agronomy and Agricultural Economics’ aan die Universiteit van Potchefstroom studeer, en boer tot dusver saam sy pa en broers op hulle plaas naby Bela-Bela.


Op 'n dag het Ruben 'n geleentheid gesien om op 'n plaas in Amerika te werk en het aansoek gedoen op Werkie.co.za. Die webwerf het hom vinnig en maklik deur die proses gelei. Binne 'n kort tydjie het hy 'n terugvoer ontvang en was binne dieselfde week gereed vir 'n video-onderhoud met die Amerikaanse werkgewer. Alles het aanlyn plaasgevind.

Die opwindende nuus het binnekort gevolg - Ruben het die plaaswerk in Amerika aangebied gekry! Hier staan hy nou, gereed vir 'n nuwe internasionale landbou-avontuur. Dit was 'n opwindende kans wat hy nie kon laat verbygaan nie.

Scroll to Top