Sales Consultant / Junior Verkoopsverteenwoordiger (F01-L)

City: Pretoria

Department: Verkope

Salary: R - R

Junior Verkoopsverteenwoordiger Pos Beskikbaar!

Ons is op soek na ‘n toegewyde Junior Verkoopsverteenwoordiger om ons dinamiese span in Lynnwood Manor, Pretoria, te versterk. As jy ‘n passie vir mense het en lief is vir verkope, kan jy die regte kandidaat wees!

Wat ons aanbied:

  • Voltydse kantoorposisie – Geen “COLD CALLING” nie!
  • Twee weke indiensopleiding en opvolg opleiding voor jy begin werk
  • Baie lekker werksure en ‘n jong, dinamiese span
  • ‘n Lekker kultuur waar hard werk en lekker lag hand aan hand gaan

Vereistes:

  • Geen ervaring benodig nie, maar verkope ervaring sal voordelig wees
  • Vlot in Afrikaans

Vergoeding:

  • R15 000 vaste salaris – afhangende van ervaring plus kommissie
  • Gemiddelde kommissie = R10 000 – R50 000
  • Mediese en pensioenbydraes na die proeftydperk

Ligging: Die kantoor is geleë in Lynnwood Manor, Pretoria, 0081.

Sluit aan by ‘n wen-span in die skuldbemiddeling industrie en maak ‘n merkbare verskil. Voeg jouself vandag by ons span en ontdek jou roeping!

Indien jy belangstel – doen die volgende stap om jou kanse te versterk!!!

Scroll to Top